USER REVIEWS (Hester Gouws)
Vodacom
Ek het die naweek vir my die 3G modem van vodacom (pre-paid) gekoop met die doel om lekker te surf op die net. Iets het net vir my gese dat ek nie vodacom moet vat nie maar het toe my hart gevolg en besluit op vodacom omdat ek nog nie probleme met vodacom gehad het nie en reeds 3 fone op my naam het met vodacom syn. Van die begin af het ek probleme gekry. Eerstens was die simkaart wat ek saam met die modem gekry het foutief (na die 3de oproep) en moes ek 'n ander gaan koop om dan 'n sim swap te doen. Ek is glad nie slim met internet... read full review »
|
RECENTLY UPDATED REVIEWS
LeShades
Moretti Yachts International
Exponent Group
Air Maxx HVAC LLC
Home Care
Nexvato LLC
Hawk Tree Service
expert jewelry service
Geen irritatie bij drukte
REQUESTED REVIEWSREVIEWS BY CATEGORY |