USER REVIEWS (Maryna van Heerden)
AJ spares
Die in ligtig wat deur gegee is vir AJ Spares was vir n vergasser vir n 1300 opel kadett 1985 model, maar die vergasser wat aan ons verkoop is vir n 1600. Toe daar gekla is daar oor word daar geinsueer ons vat onderdele van die 1600 vergasser en gebruik dit vir ons 1300. Ek is n pesionaris en voel gegrief deur die kliente diens van AJ's. Ek dring hierop aan dat die saak onder soek word en my R950 terug betaal word. read full review »
Multichoice
Ek het n dstv en n gewone mnet dekodeerder wat alby betaal is maar my mnet is nog steeds nie aan gesluit nie en soek krediet vir volgende maand. As ek bel het julle baie verskonings maar geen oplossings nie. Wanneer gaan julle wakker skrik en vir n slag julle kliente se belange 1ste stel. Wat is die nut om te vra hoe julle diens was as jy bel as julle in elk geval niks doen as daar n probleem is nie read full review »
|
RECENTLY UPDATED REVIEWS
Arctic Restoration and Cleaning
PDX GARAGE DOOR
Elements Restoration
Wilson Builders Group
CONSULT A HACKER FOR BITCOIN SCAM RECOVERY, HIRE SALVAGE ASSET RECOVERY
Discover Meridian & Boise's fastest medical weight loss solution with real doctors, GLP-1 medications & great results.
RH DTLA Dental Service
Limo Service CT
ShipYourCarNow
REQUESTED REVIEWSREVIEWS BY CATEGORY |