Privaat Kontrakteur
| 5 stars | | (0) |
| 4 stars | | (0) |
| 3 stars | | (0) |
| 2 stars | | (0) |
| 1 stars | | (1) |
|
Category: Home & Garden
Contact Information South Africa
|
Privaat Kontrakteur Reviews
|
Andrew Pemberton
June 23, 2011
Krake in muur
Geagte Mnr/Dame
My naam is Mnr A J Pemberton met I D NR 671001 5074 08 9
Ek ondervind tans probleme met my bure en het die voorval saam met ons Tegniese Bestuurder aangespreek.
My buurman het aanbouiings gedoen en het nie volgens sy plan gebou nie, wat derhalwe veroorsaak het dat die muur wat hy aangebou het nou emosies laat ontstaan het.Hy het my ook nie eens geraadpleeg nie of toestemming gevra nie.Ek het die saak met bogenoemde bespreek en verseker hy my dat daar geen fout is nie wat vir my voorkom asof die nou kant kies.
Ek is raadop en hoop dat u hulle my in hierdie verband kan help of van raad vooorsien.
Dankie
|
|
RECENTLY UPDATED REVIEWS
Tempo Traveller & Urbania Rental in Kochi - Urbania Kochi
Duidelijke communicatie en goed werk
Authentic Ayurvedic Massage in Cameron Park, NSW | Aayur Touch
Book Premium Kerala Taxi Cab services, Urbania Van & Houseboats | Call Now
Duidelijke communicatie en goed werk
Mobile Window Tinting Dubai | Car, Home & Office | Tinter
Herriman Furnace Repair Co.
Premium Home Theatre Installation in Melbourne - BYC
REQUESTED REVIEWS
REVIEWS BY CATEGORY
|