USER REVIEWS (dk9)
Cell C Internet
Op 18 Desember 2011 het my vrou ‘n Cell C kontrak uitgeneem vir internet. Met die konstrak kry jy 2gig internet data teen ‘n betaling van R149p/m (volgens die advertensies in tydskrifte, koerante en op TV) My vrou het ‘n telefoniese gesprek gehad met die inbeldiens en die kontrak telefonies aangegaan. Die persoon aan die ander kant het die termes en voorwaardes oor die foon aan haar voorgelees.
Op 30 Desember 2010 het ons “flash drive modem” gearriveer en het ek begin om internet te gebruik op 31 Desember 2010... read full review »
|
RECENTLY UPDATED REVIEWS
campaign lawn signs
Hog Roast. Hire liverpool
Health
Pavel Buys Houses
Shopping
OuwaKids
TEXVENTURE
Construction
Roof Dormer Service
Driving School In Cambridge | Drivecalm.uk
REQUESTED REVIEWSREVIEWS BY CATEGORY |