USER REVIEWS (DJBisschoff)
Mnr. D.J. Bisschoff
In September 2009 het ons n medizone spa gekoop by Medizone. Hulle was vinnig om beloftes te maak en ons ekstra bybehore te belowe. Toe ons die masjien ontvang was die helfte van die goedere nie daar nie en boonop het hulle aan ons n tweedehandse masjien gegee. Toe ons met die rep daaroor praat het hy belowe hy kom terug na ons toe, wat egter nooit gebeur het nie. Ek het later met n groot gesukkel die kantoor in Anlinn PTA op gespoor en die masjien terug besorg. Linda war die bestuurderes daar was het die masjien geneem en my op die... read full review »
|
RECENTLY UPDATED REVIEWS
campaign lawn signs
Hog Roast. Hire liverpool
Health
Pavel Buys Houses
Shopping
OuwaKids
TEXVENTURE
Construction
Roof Dormer Service
Driving School In Cambridge | Drivecalm.uk
REQUESTED REVIEWSREVIEWS BY CATEGORY |