USER REVIEWS (Anthea Cronje)
MTN
Ek het 'n kontrak by MTN uitgeneem vir 'n Laptop waarby die advertensie wat geplaas was aandui dat die Laptop uitkom met die volgende ekstra's +MICROSOFT OFFICE + ANTI VIRUS. Na 'n maand veskyn daar popups op my skerm wat aandui dat die Laptop slegs uitgereik is met "Trial Versions". MTN mislei die verbruiker en plaas mens onder die indruk dat die kontrak / laptop wel oor die funksies beskik!! Ek is nog in besit van die advertensies uitgereik deur MTN. Dis is niks anders as SKELM nie!! read full review »
|
RECENTLY UPDATED REVIEWS
Air Conditioner Repair Laredo TX
East Hills Chevrolet of Douglaston
Lawn care services
KRClub 카지노
Taylormade Fence LLC
AC Repair Garland
Montclair Divorce Mediation
Aurum Gebäudereinigung Kassel
LG Appliance Repair Pasadena
REQUESTED REVIEWSREVIEWS BY CATEGORY |